Ons begin die slapies (of dalk skapies🐑) tel!
Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet – en soos tradisie dit vereis, skop ons dié spesiale naweek af met ’n aandfunksie op die Vrydagaand! 🎉
Ouers en vriende van Laer- en Hoër Volksool, Weppie Preppie en reüniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te kom kuier en die gees behoorlik aan te wakker.
☎️ Bespreek jou tafel by Bettie – plekke is beperk en raak vinnig vol, so moenie uitmis nie!
Kom wees deel van ‘n aan van herinneringe, kameraderie en ware Volkskool-gees.