Nico Coetzee is vir die Junior Oos-Kaap Vars- en Oewerhengelspan gekies. Om te kwalifiseer moes Nico in 2020 en 2021 aan ses OP-Liga hengelkompetisies deelneem.

Die spanne gaan aan ‘n interprovinsiale hengelkompetisie vanaf 16 tot 19 Desember 2021 te Bloemhof deelneem.

Meer Nuusberigte