OOS-KAAP A-SPAN

Annelie Pieterse Freddie van der Mescht Lieben Bekker John Read

HVS- en LVS-leerders het na afloop van die Oos-Kaap Boogskietkampioenskappe vir deelname aan die Nasionale Interskole boogskietkompetisie gekwalifiseer. Beide afrigters, Beyers en Carol Cronje is ook lid van die span wat gaan deelneem.

OOS-KAAP B-SPAN

Megan Hendrikse Zulaine Mostert Lisa Bekker Casper Bekker Adriaan Blignaut Cole Strydom Steffanie Scholtz Samuel Pieterse Rikus Kleyn

OOS-KAAP JUNIOR SPAN Wian Lotter

OOS-KAAP ALUMNI-SPAN

Carol Cronje Beyers Cronje

Geluk aan elke spanlid wat provinsiale kleure verwerf het en baie sterkte met julle voorbereiding vir die kompetisie.

VLNR: Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht, Beyers Cronje, Lieben Bekker, John ReadVLNR VOOR: Zulaine Mostert, Steffanie Scholtz, Cole Strydom, Adriaan Blignaut, Megan HendrikseVLNR AGTER: Lisa Bekker, Samuel Pieterse, Beyers Cronje, Casper Bekker, Rikus Kleyn

Meer Nuusberigte