Tydens ‘n provinsiale kragmeting tussen die OP en WP die afgelope naweek, het HVS se tennisspeler, Petrie van der Merwe, baie goed presteer. Hy het veertien wedstryde gespeel waarvan hy elf gewen het. Hy het net een stel enkels en twee dubbels nie gewen nie.

Die toernooi se wenners was die Boland Kavaliers, gevolg deur die span van die Oostelike Provinsie. Three Anchor Bay TSA Sentrum was derde.

Meer Nuusberigte