HVS se leerders het aan ‘n redenaarskompetisie in die Oos-Kaap deelgeneem.

Die deelname was aanlyn gedoen. Annelie Pieterse, graad 11, was vyfde in die senior afdeling en Adriaan Blignaut, graad 9, was sewende in die junior afdeling.

Baie geluk, met julle goeie prestasies behaal.

Meer Nuusberigte