Springbokjag – Huis Cronje

Op Vrydag 18 Mei, het Huis Cronje – Hoër Volkskool se koshuis – in samewerking met die hoofborg van die dag, WILD OUTDOORS GRAAFF-REINET, vir die vyfde jaar ‘n baie suksesvolle Springbokjagkompetisie aangebied. Vanjaar is alle verwagtinge oortref met 23 spanne wat deelgeneem het. Die oggend het al die jagters by die VOLKSIE bymekaar gekom…

Lees Meer

HVS steakaand

Hoër Volkskool se eerste netbalspan het tydens die April-vakansie deelgeneem aan die Arthur Johnson-sporttoernooi in Mosselbaai. Tydens hierdie toenooi is ‘n span gekies wat gedurende die September-vakansie aan ‘n netbaltoernooi in Engeland gaan deelneem. Twee van Hoër Volkskool se spelers is gekies vir hierdie span, nl. Lykita Koeberg, ‘n gr 11 leerling en Lara du…

Lees Meer

HVS vs Andrew Rabie

Hoër Volkskool het die afgelope naweek kragte gemeet teen Andrew Rabie. Die Baainaars het die Winderige stad se wind saamgebring Karoo toe, maar dit het nie ons sportmanne en -vroue afgesit nie. Op die hokkieveld het ons die spel heeltemal oorheers en met ‘n telling van 14 – 0 van die veld afgestap. Die 0.14A…

Lees Meer

100 keer vir die 1ste Hokkie

Lynette Ittershagen-Strauss het die afgelope naweek vir die 100ste keer vir die eerste hokkiespan van Hoër Volkskool uitgedraf. Sy het in 2015 as ‘n graad 9 leerling haar debuut gemaak tydens die Union High Festival, in Graaff-Reinet. In 2017 is sy verkies as onderkaptein van die span en in 2018 is sy as kaptein aangewys.…

Lees Meer

Muurbal

Wilke van Zyl is verkies tot die 0.19B OP Muurbalspan wat tydens die Junie-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi deelneem in die Paarl. Marlien is gekies vir die 0.14A OP Muurbalspan. Sy gaan aan die Interprovinsiale toernooi deelneem wat in Johannesburg aangebied word, ook tydens die Junie-vakansie.

Lees Meer

HVS vs Hoërskool Aliwal Noord

Hoër Volkskool het die naweek teen Hoërskool Aliwal Noord sport gedoen. Dit was ‘n baie lekker dag en ons skool het baie goed gevaar. Die tellings is as volg:   Rugby: 0.14: verloor 12 – 36 0.15: verloor 17 – 31 0.16 wen 27 – 12 2es wen 57 – 0 eerstes verloor 17 –…

Lees Meer