Op Saterdag, 3 Februarie 2024, het 21 leerders van Hoër Volkskool na Cradock vir ‘n dag vol pret en avontuur, vertrek. Die VCSV en Landsdiens het saamgespan en hulle is vergesel deur me. Gené Erasmus, me. Chanté Coetzee en mnr. Tiaan Van Zyl. Eerste is die “Big Swing” aangedurf. Nadat Dwayne de Beer van Trip’n…
Lees MeerOp 20 Januarie het die Raptors Mixed Martial Arts Klub in Graaff-Reinet, hul jaarlikse gradering gehad. Die volgende leerders het na die volgende belt gevorder: Mikha Enslin – Oranje 2 Jean van Wyngaard – Oranje 1, Lusandre Roman – Geel 2, Reaglin Maarman – Groen 1, Renaldo van der Westhuizen – Oranje 1 Gert Theron…
Lees MeerEREKLEURE Die akademiese prestasies by HVS bereik nog ‘n hoogtepunt, met volgende leerders wat baseer op November 2023 se uitslae, kwalifiseer vir volle akademiese erekleure. Hierdie leerders vaar akademies uitstekend en wens ons elkeen alle sterkte toe vir die akademiese jaar wat voorlê. Graad 11: Akademiese Erekleure: Agter: Juan Stannard, Xander Keyser, Freddie van der…
Lees MeerGRAAD 11: NOVEMBER 2023 Hoër Volkskool kondig met trots die volgende leerders aan, wat na afloop van die November 2023-eksamen in die Top 5 op die akademiese ranglys pronk: FOTO VLNR Christiaan Prinsloo (derde), Juan Stannard (vierde), Attie Blignaut (eerste), Xander Keyser (tweede) en Emma van Gent (vyfde) GRAAD 10: NOVEMBER 2023 Hoër Volkskool kondig…
Lees MeerDit is met groot opgewondenheid dat HVS se ATKV-Jeugtak die volgende leerders aankondig, wat tot die ATKV-bestuur vir 2024 verkies is. Hulle beplan al reeds ‘n hele paar opwindende projekte vir die jaar. Die komitee gaan op die ATKV se doelwitte om Afrikaans as Moedertaal te bevorder, voortbou. Foto: Agter: Bianca Swart, Jozelle Calitz (onder-voorsitter),…
Lees MeerHoër Volkskool het op Woensdag, 24 Januarie hul jaarlikse kleure atletiekbyeenkoms aangebied. Ondanks die karooson wat vir hoë temperature gesorg het, het dit geensins die Volksie-atlete terug gehou nie. Deelname aan dié geleentheid was ‘n rekord opsig self. Dit het met goeie gees en uitstekende prestasies gepaard gegaan, wat van die dag ‘n belewenis gemaak…
Lees MeerDie volgende graad 8-leerders het met die intrapslag by Hoër Volkskool, goeie leiereienskappe getoon en is deur hul jaargroep tot die junior leerlingraad vir 2024, verkies. Hulle het op Maandag, 29 Januarie hul eed afgelê.HVS wens elkeen van hierdie leerders ‘n suksesvolle termyn toe.Foto (vlnr): Chelsea Hendricks, AW Lambrechts, Arno Slabbert en Monique Nell.
Lees MeerHVS-swemmer, Kate-Lynn Kruger, het gedurende Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championship swemgala in Gqebera deelgeneem, waar sy oudergewoonte haar beste gegee en baie goeie tye opgestel het. Sy het ook vroeg vanjaar aan die A-liga swemgala, in Gqebera, deelgeneem. Tydens hierdie byeenkoms het sy twee eerste plekke, ‘n tweede plek en ‘n derde…
Lees MeerDit is híer, in die eetsaal van Huis Cronje, waar jou kind tuis en welkom is. Híer waar jy lag oor die dag se mannewales, onmisbare vriendskappe koester en daagliks smul aan gebalanseerde, tuisgemaakte maaltye wat Huis Cronje soos huis laat voel.
Lees MeerHannes van der Merwe (graad 10) het op 25 November 2023 en 14 Januarie 2024 aan tweekampligabyeenkomste te Port Elizabeth deelgeneem en baie goed gevaar. Hy is in die OP tweekampspan opgeneem en sal aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn op 3 Februarie 2024, deelneem. Baie geluk, Hannes en sterkte met jou voorbereiding vir die…
Lees Meer