GRAAD 11: NOVEMBER 2023

Hoër Volkskool kondig met trots die volgende leerders aan, wat na afloop van die November 2023-eksamen in die Top 5 op die akademiese ranglys pronk:

FOTO VLNR

Christiaan Prinsloo (derde), Juan Stannard (vierde), Attie Blignaut (eerste), Xander Keyser (tweede) en Emma van Gent (vyfde)

GRAAD 10: NOVEMBER 2023

Hoër Volkskool kondig met trots die volgende leerders aan, wat na afloop van die November 2023-eksamen in die Top 5 op die akademiese ranglys pronk:

FOTO VLNR
Janine Coetzer (derde), Joshua du Toit (vierde), Michaele Maarman (vyfde), Chris de Wet (tweede) en Sare Viljoen (eerste).

GRAAD 9: NOVEMBER 2023

Hoër Volkskool kondig met trots die volgende leerders aan, wat na afloop van die November 2023-eksamen in die Top 5 op die akademiese ranglys pronk:

FOTO VLNR
Cara Nel (derde), Charl Conradie (vierde), Zenobia Homveld (tweede) en Alice du Toit (eerste). Afwesig: Mikha Enslin (vyfde)

GRAAD 8: NOVEMBER 2023

Hoër Volkskool kondig met trots die volgende leerders aan, wat na afloop van die November 2023-eksamen in die Top 5 op die akademiese ranglys pronk:

FOTO VLNR
Jaco Steynberg (vyfde), Mia Prinsloo (derde), Kate-Lynn Kruger (tweede), Elne Viljoen (eerste), Leone Lategan (vierde)

Meer Nuusberigte