Hannes van der Merwe (graad 10) het op 25 November 2023 en 14 Januarie 2024 aan tweekampligabyeenkomste te Port Elizabeth deelgeneem en baie goed gevaar.

Hy is in die OP tweekampspan opgeneem en sal aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn op 3 Februarie 2024, deelneem.

Baie geluk, Hannes en sterkte met jou voorbereiding vir die byeenkoms.

Meer Nuusberigte