Ons is ongelooflik trots op die 58 dapper Volkskool-leerders wat hul moue opgerol en bloed geskenk het by die South African National Blood Service. Elke sakkie bloed het die potensiaal om tot drie lewens te red – dis nie net ’n daad van moed nie, maar ook van liefde en hoop.

Dankie dat julle wys hoe groot julle harte is!

Meer Nuusberigte