Die Volkskool gemeenskap dank God vir 100 jaar se genade met ‘n geseënde lofprysingsgeleentheid onder leiding van Retief Burger. Ons kyk terug met dankbare harte en kyk vorentoe met hoop en afwagting op God se seën en genade om die geestelike aflosstokkie van generasie na generasie vir die volgende 100 aan te gee.
Meer Nuusberigte
Die Gr 12 leerlinge het gekwalifiseer vir Akademiese erekleure in Gr 11....
Lees Meer