Hoër Volkskool se rugby-, hokkie- en netbalspanne het die afgelope naweek aan die Gill-Sportfees te Somerset Oos  deelgeneem.   Dit was regtig ‘n baie lekker dag en ons spelers het hul baie goed van hul taak gekwyt.

Uitslae is as volg:

Tweede hokkiespan:

Speel teen Hoërskool Burgersdorp se eerste span:   0 – 3

Victoria Girls High se eerste span:   0 – 1

Hoërskool Brandwag se tweede span:   2 – 0

Netbal:

Winterberg Landbouskool:  11 – 14

Hoërskool Hangklip:  15 – 7

Humansdorp Sekondere Skool:  11 – 17

Rugby:

0.14 speel teen Gill College:   22 – 12

0.15 speel teen Michausdal Sekondere Skool:   40 – 27

0.16 speel teen Hoërskool Brandwag en verloor 7 – 19

Eerste rugbyspan speel teen Hoërskool Brandwag en verloor 14 – 26.

Meer Nuusberigte