Izak Hattingh (graad 12), neem hierdie naweek aan die SA Vlak 3 Kampioenskappe te Port Elizabeth deel.

Izak het goeie tye aangeteken tydens die interskole- en karoogala en selfs nuwe rekords opgestel.

Baie sterkte vir die naweek, Izak!

Meer Nuusberigte