Daar is ‘n groot oplewing in Landsdiens se deelname sedert die verligting van die streng Covid-19 regulasies en die ledetal het weer 50 lede oorskry.  Ingeskrewe lede het die geleentheid gehad om die bestuur te verkies en die volgende lede is verkies om die graad te verteenwoordig:

Graad 8:  Inké Ferreira en Johan Jansen

Graad 9:  Saré Viljoen

Graad 10:  Darion Jooste

Graad 12:  Annelie Viljoen 

Foto:  Inké Ferreira, Darion Jooste, Annelie Viljoen, Saré Viljoen en Johan Jansen

Meer Nuusberigte