22 Februarie het die jaarlikse Karoogala weer na Covid hervat. 

Die skole wat aan die Hoërskole-kompetisie deelgeneem het, was Hoër Volkskool, Union High, Cradock Hoërskool, Gill College en Marlow.

Die totale punte was:

Meisies: 1 Union High 190

2 Hoër Volkskool 168

3 Gill College 17

4 Hoërskool Cradock 15

Seuns: 1 Hoër Volkskool 224

2 Union High 101

3 Marlow 59

4 Gill College 19

Algeheel wen Hoër Volkskool met 392

2 Union High 291

3e Marlow 59

4e Gill College met 36

5e Cradock Hoërskool 15

Daar is slegs een rekord verbeter deur Marlien Crewe-Brown in die 50m Borsslag-item.

Die Victor Ludorum is Izak Hattingh (HVS) met ‘n totaal van 36 punte

Victrix Ludorum is Marlien Crewe-Brown (HVS) met ‘n totaal van 38 punte.

Meer Nuusberigte