Die skuts van Hoër Volkskool het die naweek deelgeneem aan ‘n boogskiet-kompetisie, wat deur Hoër Volkskool aangebied is. Ons skuts het baie goed gevaar. 

Die uitslae was as volg: 

Bullseye Dogters: Goud:Annelie Pieterse, Silwer: Zulaine Moster, Brons: Anna-May Hayes

Seuns: Goud: Freddei van der Mescht, Brons: MAthys Oberholzer.

3D-afdeling: Dogters: Goud: Annelie Pieterse, Silwer: Anna-May Hayes

Seuns: Goud: Lieben Bekker, Silwer: Mathys Oberholser.

Van links na regs: Anna-May Hayes, Zulaine Mostert, Lieben Bekker,  Freddie van Der Mescht, Annelie Pieterse en Mathys Oberholzer.

Meer Nuusberigte