Die volgende twee leerlinge het gekwalifiseer vir erekleure vir hul prestasies in hul onderskeie dissiplines:

Tiaan Fourie:  Hy het die OP span verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskapp in Somerset-Oos.  Hier het hy gevorder tot by die finale rondte. 

Johndre Ludick: Hy is gekies vir die OP 0.19 gholfspan wat in Kimberley gespeel het. Hier behaal hy ‘n algehele vierde plek. Hy het aan die  Johannesburg Ope deelgeneem en ‘n algehele sewende plek behaal.  Hy neem ook deel aan die Benoni Lake Toernooi, ook in Johannesburg, waar hy ‘n algehele vierde plek behaal het.  

Meer Nuusberigte