Op 22 Februarie 2022 was die Karoogala by HVS aangebied.

Die skole wat aan die hoërskool swemgala deelgeneem het, was Hoër Volkskool, Union High, Cradock Hoërskool, Gill College en Marlow Landbouskool.

Die totale punte was as volg:

Meisies:

Eerste: Union High 190

Tweede: Hoër Volkskool 168

Derde: Gill College 17

Vierde: Hoërskool Cradock 15

Seuns:

Eerste: Hoër Volkskool 224

Tweede: Union High 101

Derde: Marlow 59

Vierde: Gill College 19

Hoër Volkskool was die algehele wenner met 392 punte, gevolg deur Union High met 291 punt. Marlow Landbouskool was derde met 59 punte, Gill College vierde met 36 punte en Cradock Hoërskool met 15 punte.

Daar is slegs een rekord deur Marlien Crewe-Brown in die 50m Borsslag-item verbeter.

Bekerwenners:

Victrix Ludorum is Marlien Crewe-Brown (HVS) met ‘n totaal van 38 punte.

Victor Ludorum: Izak Hattingh (HVS) met ‘n totaal van 36 punte

Foto: Mia van Eeden

Meer Nuusberigte