AGA-SA Top 60 boogskietkompetisie was op 12 Februarie 2022 te Port Alfred aangebied. Uit die Top 60 deelnemers, word twee spanne (16 skoliere en 16 volwassenes) gekies, om Suid-Afrika later vanjaar te verteenwoordig. Annelie Pieterse en Freddie van der Mescht, asook HVS se boogskietafrigters, mnr. Beyers Cronje en sy vrou, Carol, is ingesluit in die groep van die top 60 skuts.

Foto: Annelie, Freddie, Beyers en Carol

Meer Nuusberigte