Na afloop van die 2021 November-eksamen, het die volgende leerlinge top prestasies behaal op akademiese gebied. Die volgende leerlinge is as Nr 1 op dei ranglys vir akademie aangewys:

GR 11: Annelie Pieterse

Gr 10: Zenke Enslin

Gr 9: Xander Keyser

Gr 8: Sarè Viljoen

Meer Nuusberigte