Die volgende leerlinge het met baie harde werk en geduld ‘n baie goeie prestasie behaal. ‘n Leerling moet ‘n gemiddelde A behaal vir die Junie eksamen, asook ‘n gemiddelde A handhaaf tydens die November eksamen om te kan kwalifiseer vir erekleure in Akademie.  Elkeen van hierdie leerlinge het erekleure vir akademie behaal met hierdie vereistes.

Van links na regs: Inge van Rooyen (gr 11), Pierre van der Merwe (gr 11), Linda Lötter (Gr 11),  Sanmari de Goede (gr 10),  Caitlin du Preez (gr 11),  Juryna Fourie (gr 10) en Lillian Korkie (gr 11).

Ons is baie trots op hierdie leerlinge wie se harde werk raak gesien word!

Meer Nuusberigte