Hoër Volkskool gee aan die einde van elke kwartaal akademiese erkenning aan ons leerders wat hard gewerk het nadat die eksamen afgelê is. Die top 10 kandidate van elke graad word in ‘n amptelike saalbyeenkoms aangewys.

Na die afgelope November eksamen, is die volgende leerlinge aangewys as die toppresteerders in hul graad: Mia du Plessis (gr 9), Chloe Stannard (Gr 8), Pierre van der Merwe (gr 11) en  Juryna Fourie (gr 10)

Meer Nuusberigte