Liezel Nel, ‘n gr 11 leerling van Hoër Volkskool, is die trotse ontvanger van ‘n Junior Springbok toekenning vir Landsdiens. Sy het verskeie gemeenskapsprojekte geinisieer en is reeds vanaf 2014 ‘n Oos-Kaap verteenwoordiger by die Nasionale Landsdienskampe.

Hier staan sy met die Skoolhoof Prestige Toekenning wat sy by die skool se jaarlikse prysuitdeling ontvang het vir hierdie groot prestasie.

Meer Nuusberigte