Marichen Piek (links) en Zanki Botha, albei leerlinge van Hoër Volkskool, is ingesluit by die Oostelike Provinsiale Ruiterkunsspanne. Driegang: Zanki Botha en Marichen Piek, Vyfgang: Zanki Botha.

Hierdie twee ruiters sal in Januarie 2019 aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem te Parys, Suid-Afrika.

Meer Nuusberigte