Na afloop van die Junie-eksamen, is Hoër Volkskool se top akademiese presteerders aangewys. Die stryd was taai en in sommige grade is die verskil tussen die eerste vyf posisies net 1 of 2 persent. Die volgende leerlinge is aangewys as die nommer een in hul graad: Engeri Fourie (gr12), haar sussie, Juryna Fourie in Gr 10,  Stefan Neethling (Gr 9), Pierre van der Merwe (Gr 11) en Chloe Stannard (gr 8).

Meer Nuusberigte