Die afgelope week het Annelou van der Mescht, voorsitter van Hoër Volkskool se ATKV-Jeugtak, Die die Volksmond, die ATKV se  Algemene Jaarvergadering wat gehou is by Klein Kariba bygewoon. Die tema was hierdie jaar Innovasie en Opleiding.

Hier het die Volksmond – tak twee toekennings ontvang vir:

  • ‘n Tak met ‘n baie hoë graad van funksionaliteit.
  • ‘n Projek van hoë gehalte met die gemeenskap as fokus: Die gespreksforum met Freek Robinson en Gerrie Nel.

Baie geluk aan die tak vir hul harde werk en ywer die afgelope jaar.

 

Foto:     Annelou van der Mescht (voorsitter)

Mev. Magda van Heerden (skakelonderwyser)

Meer Nuusberigte