Terwyl die res van die land pantoffeldag vroeer in die jaar gevier het, het Hoër Volkskool gewag dat die weer saamspeel en sodoende snoesig kan eksamen skryf! Ons bied hierdie pantoffeldag aan ten bate van kinders met lewensbedreigde siektes.

Foto: Lara du Plessis, Lynette Ittershagen-Strauss, Danita van der Merwe, Nadene Kuhne en Annelou van der Mescht neem deel aan die pantoffeldag met dankbaarheid vir hul gesondheid.

Meer Nuusberigte