Die volgende Hoër Volkskool rugbyspelers is verkies om tydens die Junie-vakansie verskillende provinsiale en nie-provinsiale spanne te verteenwoordig.

Vanl links na regs: Cullen August, is verkies tot die 0.19 OP Plattelandspan wat aan die VKB Landbou toernooi gaan deelneem in Reitz,  Jan-Hendrik Gouws, OP 0.15 wat in Vereeniging gaan deelneem,  Devan Nel wat verkies is tot die 0.18 OP Platteland Akademiespan wat in die Paarl, Wes-Kaap, gaan deelneem,  Heinz Bertram, is verkies tot die  0.19 OP Plattelandspan wat aan die VKB Landbou toernooi gaan deelneem in Reitz en Erns Mostert is ook vir die 0.18 OP Platteland Akademiespan gekies wat in die Paarl, Wes-Kaap, gaan deelneem. Baie sterkte aan hierdie manne!

Meer Nuusberigte