Dieter Bertram gaan tydens die Junie-vakansie deelneem aan ‘n Interprovinsiale Tennistoernooi te George.

Drie provinsies, OP, SWD en Noord-Kaap sal aan hierdie kompetisie deelneem. Hy is gekies om die OP in die 0.16 span te verteenwoordig.  Baie sterkte!

Meer Nuusberigte