Koue weer het nie die geesdrif by Hoër Volkskool se Kleure Atletiekbyeenkoms gedemp nie.  Sterk kompetisie in sekere items het gesorg vir opwinding en goeie prestasies.  Vyf byeenkomsrekords het in die slag gebly.

Die byeenkomsrekords wat verbeter is was soos volg:

  1. Marion de Boer 1500m D/15 – 5:24,95 sek
  2. Dané Thiart Gewigstoot D/15 – 9,85 meter
  3. Anke vd Westhuizen 3000m D/16 – 14:50,53 sek
  4. Tiane Lombard Gewigstoot D/16 – 10,43 meter
  5. Sherwin van Staden 100m S/19 – 10,80 sek

 

Werda het vir Handhaaf in die spankompetisie gewen.

Die bekerwenners was soos volg:

Volksiebeker- vinnigste 100m – Sherwin van Staden 10,80 sek

Volksiebeker –vinnigste 1500m dogters- Marion de Boer 5:24,95 sek

Wessel Fourie Beker-  vinnigste 1500m seuns –  Jay-dee Jooste 5:09,30 sek

Charlie Lategan Beker – beste baanprestasie dogters –  Marni vd Merwe 100m D/15 13.10 sek

Volksiebeker- beste baanprestasie seun-  Sherwin van Staden 100m S/19 10.80 sek

Ou Mutual Beker – beste veldprestasie dogters –  Tiane Lombard Gewigstoot O/16 10.43m

Christo Bezuidenhout Beker – beste veldprestasie seuns- Lafras van Rooyen Diskus S/19 36.28m

Junior Victrix Ludorum – Marni vd Merwe

Junior Victor Ludorum – Jan- Hendrik Gouws

Senior Victrix Ludorum – Tiane Lombard

Senior Victor Ludorum –  Jay-dee Jooste

Foto Bekerwenners: Tiane Lombard, Marion de Boer, Marni van der Merwe, Jan-Hendrik Gouws, Jaydee Jooste en Sherwin van Staden

Meer Nuusberigte