Hoër Volkskool het ‘n nuwe tradisie begin waar die nuwe graad 8’s tydens ‘n saalseremonie hul baadjies mag begin dra. Die graad 8’s lê ‘n belofte af, waarna hul dan

hul baadjies met trots mag dra. Elkeen het ook ‘n lapelwapen gekry as teken dat hul nou ware Volksies is.

Op die eerste foto luister hul na die belofte wat vir hul voorgelees word, op die foto links, word hul lapelwapens uitgedeel.

Meer Nuusberigte