Marlien Crewe-Brown, Danè Thiart,  Llewellyn Crewe_Brown, Emile Blignaut  en Marni van der Merwe het aan die derde B-groep gala deelgeneem in Port-Elizabeth en die volgende plekke behaal: Marlien behaal ‘n tweede plek in die dogters 14 jaar. Dane neem in dieslefde ouderdomsgroep deel en behaal ‘n vierde plek vir vlinderslag, ‘n vierde plek vir Borsslag en ‘n derde plek in kruipslag.  Llewellyn neem deel in die 15 jaar en ouer kategorie en behaal ‘n algehele tweede plek. Emile neem ook deel in die 15 jaar en ouer kategorie en behaal ‘n sewende plek vir 50m rugslag, ‘n sewende plek in 50m borsslag en ‘n tiende plek in die 50 kruipslag. Marni neem ook in die 14 jaar ouderdomsgroep deel en behaal ‘n vyfde plek erde plek in die 50m kruipslag en ‘n goeie eerste plek in die 50m borsslag.

Meer Nuusberigte