Marni van der Merwe het deelgeneem aan die Uniondale-skou. Die skou het gedien as die OP Saalperd Kampioenskappe asook die Nasionale Kaapse Boerperd-kampioenskappe.

Manri het die volgende plekke behaal:

Saalperd: Eerste in die 5-gang Kinderryperd 14 jaar en onder, vierde Kampioen 5-gang Kinderryperd.

Boerperd: tweede in die 3-gang kinderryperd 11-18jaar, en tweede in die Kampioen 3-gang Kinderryperd.

Meer Nuusberigte