Die eerste interskole boogskiet vir 2018 is in Uitenhage se binneshuise sport sentrum gehou.

Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Eleizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en #D kompetisies meegeding.

In die 3D het Volkskool ‘n 2de span posisie behaal met n totaal van 1254 naas HTS Daniel Pienaar met 1285.

Die volgende medaljes is deur HVS verower:

Dogters afdeling: Brons Petrone Fourie

Seuns afdeling:  Brons Iwan van Loggerenberg; Silwer Jaco van Loggerneberg.

 

Die tellings vir Volkskool individueel vir 3D was as volg

van Loggerenberg, Jaco 265
Fourie, Petrone 260
McNaughton, Daniel 247
van Loggerenberg, Iwan 246
Stannard, Dillon 236
Calonne, Marais 235
Fourie, Juryna 230
Bekker, Casper 225
Coetzer, Simone 211
Stannard, De Jongh 211
Barnard, Hennie 149

 

Die tellings vir die Bull’s eye was as volg:

van Loggerenberg, Jaco 276
van Loggerenberg, Iwan 271
Fourie, Juryna 260
Stannard, Dillon 257
McNaughton, Daniel 255
Fourie, Petrone 253
Coetzer, Simone 251
Bekker, Casper 239
Calonne, Marais 237
Stannard, De Jongh 212
Barnard, Hennie 176

Meer Nuusberigte