Die volgende leerders het na afloop van die somerseisoen krul-toekennings ontvang vir hul onderskeie sportsoorte.  

  • Chenoa Jeffrey (Tennis)
  • Aiden Thiart (Atletiek)
  • Chris de Wet (Swem)
  • Charl Conradie (Swem)
  • Pieter Nel (Tennis)
  • Luan Hanekom (Tennis)
  • Louwen Wolfaardt (Tennis).

Baie geluk!

Meer Nuusberigte