Vroeg in die skooljaar maak ons by HVS tyd om “real” te word en rustig tyd saam God te spandeer.

HVS bied hierdie week ‘n Jeugweek vanaf 12 – 14 Februarie aan, wat ons geestelik bietjie gaan versterk met die hulp van uitstekende sprekers uit Pretoria en Mosselbaai. Dit is gratis en word elke aand in die saal aangebied.

Almal is welkom en sien ons uit om elkeen van julle daar te sien en net lekker sáám hierdie geleentheid te geniet!

Meer Nuusberigte