Hoër Volkskool het op Donderdag 25 Mei, hul eerste netbalwedstryd in die aand teen Spandau Sekondêre Skool gespeel.
Dit was ‘n heerlike atmosfeer onder die ligte en die gees onder die spelers en ondersteuners was aansteeklik!
Ons opregte dank aan elke ondersteuner! Ons sien uit daarna om nog vele aandwedstryde onder die ligte te speel!

Meer Nuusberigte