UHS was die gasheer van ‘n ligawedstryd waaraan Hoër Volkskool deelgeneem het.

Sewe van HVS se eerste skaakspan, Jean Pierre Theron, Michaele Maarman, Layton Meshilinie, Bianca Swart, Michyle Mostert, Jeandre Theron en Lara Vosloo is in HVS se ligaspan ingesluit. Een van die kenmerke van ‘n goeie skaakspeler is goeie konsentrasie en genoeg geduld. Elke moontlike skuif moet goed beplan word en spelers moet strategies dink oor elke volgende skuif.

UHS het die ligawedstryd 5 – 2 gewen.

Sterkte met die volgende ligawedstryd!

Meer Nuusberigte