26 Jun 2023 Ons immergewilde skaapkop, afval en beesstertaand is hier! R130 per persoon Vrydag, 28 Julie 2023 19:00 tot laat Die Volksie Kontantkroeg beskikbaar. Kaartjies nou beskikbaar by die skoolkantoor – 049 8910514
2 Jul Interskole Aandfunksie Ons begin die slapies (of dalk skapies🐑) tel!Nog net 56 dae voor... Lees Meer
1 Jul Jaarlikse koedoejag Ons jaarlikse koedoejag is weer om die draai! Hierdie is ons tweede... Lees Meer
26 Jun Nou Praat Jy Hoër Volkskool maak opskudding in die Kaap. Ons klein, maar trotse skool... Lees Meer