As deel van die sillabus het HVS se graad 10 Lewenswetenskapklas vandag die HART behandel. Hulle het die geleentheid gehad om aan ‘n hart te vat en selfs al die hartkamers te ondersoek.

Die praktiese klas was baie interesant en die leerders het dit as ‘n aangename ondervinding beskryf.

Meer Nuusberigte