Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat in die onderskeie Oostelike Provinsie hokkiespanne ingesluit is:

OP o.16B hokkiespan

Zanri Groenewald

Kieran Bruinders

OP o.18B hokkiespan

Robyn Koetaan

Die spelers gaan in Julie 2022 aan ‘n interprovinsiale hokkietoernooi wat in Stellenbosch aangebied word, deelneem.

Baie geluk met julle insluiting in die provinsiale spanne.

Foto: Zanri Groenewald, Kieran Bruinders, Robyn Koetaan

Meer Nuusberigte