Met baie reëndruppels en plasse water oral op die terrein het die 2022 springbokjagkompetisie vroeg vanoggend afgeskop. Sterkte aan al die spanne wat vandag deelneem en onthou van die spog springbokram wat vanaand by Die Volksie opgeveil word.

Kom besoek gerus ook al die uitstallers wat al reeds by Hoër Volkskool is.

Baie dankie aan die Koshuiskomitee en personeel van Huis Cronjé wat hierdie kompetisie aanbied.

Meer Nuusberigte