Wian Vos het by HVS ‘n hemelvaartdiens aangebied. Sy boodskap was dat ons moet onthou, God het sy seun aarde toe gestuur om vir ons sondes te sterf. Hy is weer hemel toe om ons plekkie te gaan gereed maak. Ons moet sorg dat ons elke dag kies om Hom te volg, sodat wanneer die tyd kom, ons reg sal wees om ons plek langs Hom in te neem.

Meer Nuusberigte