Vroegoggend het ‘n bussie met ons leerders na Uitenhage vertrek om daar aan die interskole-kompetisie op Daniël Pienaar se velde mee te ding.  Skuts van HVS, Daniël Pienaar, Susanna Fourie, Global Academy van Jeffreysbaai,  Soulpoint Archery en Kwagga Boogskietklub het meegeding.

Uitslae van HVS leerders vir die dag as volg:

BULLSEYE

Hoërskool seuns             Mathys Oberholzer        GOUD

                                           John Read                         SILWER

Hoërskool meisies          Annelie Pieterse              GOUD

3D

Hoërskool seuns             Mathys Oberholzer        GOUD

                                           Freddie vd Mescht          SILWER

Hoërskool meisies          Annelie Pieterse              GOUD

Ons is ook baie trots op een van ons afrigters, Carol Cronjé, wat in beide afdelings silwer medaljes ontvang het in die AAG (Adult Archery Group) ouderdomsgroep.

Annelie Pieterse is aangewys as die top skuts van die dag.

Foto: Mathys Oberholzer, John Read, Freddie van der Mescht en Annelie Pieterse

Meer Nuusberigte