Na afloop van die somersportseisoen, het die volgende atlete en swemmer gekwalifiseer vir ‘n krultoekenning. hierdie atlete het hard gewerk in hul onderskeie dissiplines. H

ierdie is ‘n mooi prestasie vir elkeen. Valentino Johannes (atletiek), Ben Lee Jooste (Atletiek) Annelie Viljoen (Atletiek) Marlien Crewe-Brown (Swem) en Aiden Thiart (Atletiek) 

Meer Nuusberigte