Ons matrieks het hierdie week hul praktiese sessie van die inleidingskursus tot sportboogskiet voltooi – ’n jaarlikse hoogtepunt in die LO-kurrikulum!

Die kursus is met kundigheid aangebied deur mnr. Cronjé, ‘n gesertifiseerde afrigter wat oom onder ander BAI-afrigters (Basic Archery Instructors) oplei.

Die leerders het nie net hul mik- en fokusvaardighede geslyp nie, maar ook iets nuuts en opwindends geleer – ’n ervaring wat beslis bybly!

Meer Nuusberigte