Chris de Wet en Kate-Lynn Kruger is onlangs uitgenooi na die “NMBA End-of-Season” Prysuitdeling, wat op 18 Julie by die German Club in Gqeberha gehou is – en hulle het groot indruk gemaak!

🥇 Chris de Wet is aangewys as die Toppresteerder vir Seuns in die 17 jaar-ouderdomsgroep – ‘n fantastiese prestasie!

🏆 Kate-Lynn Kruger het die “Joy Kennelly” Trofee ontvang as Beste Vroue 200m Borsslagswemmer tydens die Oos-Kaap Kampioenskappe.

Baie geluk aan hierdie twee uitblinkers – Volkskool is ongelooflik trots op julle!

Meer Nuusberigte