Uné Groenewald het tydens die vakansie haar plek vol gestaan in die o.14 OP-hokkiespan, wat van 3 – 5 Julie in die Paarl aan ’n provinsiale toernooi deelgeneem het.

Hulle is in ’n sterk pool geplaas en het vyfde algeheel geëindig – ’n puik prestasie teen uitmuntende kompetisie!

Uné, om jou provinsie te verteenwoordig is ‘n besondere eer – en ons as Volkskool is ongelooflik trots op jou!

Meer Nuusberigte