HVS se o.15-krieketspan het gister teen Gill College te Somerset Oos ‘n krieketwedstryd gespeel. Ons span het die wedstryd met tien paaltjies gewen.

Martyn van der Walt is as die beste bouler en Louwen Wolfaardt as die beste kolwer vir die dag aangewys.

Foto: Mia van Eeden

Meer Nuusberigte