Hoër Volkskool het ons jaarlikse kleure-atleitekbyeenkoms gehou. Die deelnemers was almal baie opgewonde om na twee jaar weer bietjie aktief te wees en daar was baie meer inskrywings as gewoonlik. Die dag het lekker koel begin maar dit was vinnig toe die karoo-son op ons neergefel het.

Na afloop van die jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms by Hoër Volkskool se bane, is die volgende atlete as top presteerders aangewys:

Senior Victrix Ludorum: Marlie van der Merwe

Senior Victor Ludorum: GP Borcherds

Beste baanprestasie

Frikkie de Wee: Vinnigste 100m  asook die beste baanprestasie op die dag.
Malandri Lombard: Vinnigste 100m asook die beste baanprestasie op die dag.
Elize de Jager: Vinnigste 1500m vir dogters
GP Borcherds: Vinnigste 1500m vir seuns.

Junior Victrix Ludorum:
Mikha Enslin

Junior Victor Ludorum: Hannes van der Merwe


Beste velditem prestasie

Annelie Viljoen: Gewigstoot

Beste velditem prestasie

Victor Dercksen: Gewigstoot.

Meer Nuusberigte